CommunityLocal newsNewsNewsNews galleriesPhoto Galleries

Bouwer Bosch se nuwe musiekvideo is hier

Gewilde Afrikaanse sanger, akteur en komediant Bouwer Bosch se musiekvideo van sy nuutste enkelsnit “Hopelik” is gedurende die naweek bekendgestel.

Gewilde Afrikaanse sanger, akteur en komediant Bouwer Bosch se musiekvideo van sy nuutste enkelsnit “Hopelik” is gedurende die naweek bekendgestel.

 

Kyk die video hier:

 

Sedert Bosch in 2006 sy amptelike aankoms in die vermaaklikheidsindustrie luidkeels aangekondig het as hoofsanger van die groep Straatligkinders, bereik hy sedertdien aaneenlopend nuwe hoogtes in sy loopbaan.

 

In 2011 vat sy talent behoorlik vlam en reik hy sy eerste solo-album,  “Almal Maak Voute” (sic) uit, en maak ook naam as akteur in films soos Klein Karoo, Mooi Rivier, Strikdas, Pad na jou Hart en Trouvoete.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button