Photo GalleriesSchool
Toekomstige kampioene droom groot!
Met blink ogies en hartjies wat vinnig klop, staan Vaalpark Primêr, Noordskool en Tjokkerland se Graad 0-leerders gereed om hulle groot drome op die atletiekbaan te begin!

Met blink ogies en hartjies wat vinnig klop, staan Vaalpark Primêr, Noordskool en Tjokkerland se Graad 0-leerders gereed om hulle groot drome op die atletiekbaan te begin! Elkeen gee hul heel beste en daarom gee Vaalpark Primêr aan elke jong dromertjie ‘n medalje! Soos die gesegde sê: “Big things often have small beginnings!” Die foto’s is ingestuur deur Charmaine Kriek.










