Local newsNewsNews
19-Jarige doodgeskiet in Drie Riviere-Oos
VEREENIGING. – Dit gons op sosiale media oor die skietvoorval wat Vrydagnag/Saterdagoggend in Drie Riviere-Oos plaasgevind het. Gavin Victor (19) en een van sy vriende wat by Manhattans gekuier het, was op pad huis toe, toe hulle deur ‘n pa en seun by hul voertuig ingewag is. Gavin se vriend is uit die kar geruk …

VEREENIGING. – Dit gons op sosiale media oor die skietvoorval wat Vrydagnag/Saterdagoggend in Drie Riviere-Oos plaasgevind het.
Gavin Victor (19) en een van sy vriende wat by Manhattans gekuier het, was op pad huis toe, toe hulle deur ‘n pa en seun by hul voertuig ingewag is. Gavin se vriend is uit die kar geruk en aangerand en toe Gavin die bakleiery wou probeer stop, is hy drie keer geskiet. Die voorval het voor die kafee plaasgevind. ‘n Saak van moord word ondersoek. Lees die volledige berig in Vaalweekblad.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




