NewsNews
Twee sterf op Golden Highway
Twee ernstige motoronglukke het Dinsdagoggend 17 Mei in Vanderbijlpark plaasgevind. Die tweede een het net na 06:00 op die Golden Highway net voor die N1 plaasgevind. Twee mense is dood en twee beseer in die ongeluk waarin ‘n VW Polo, Hyuandai en Izuzu bakkie betrokke was. Nooddienste en polisie is op die toneel. In nog ‘n ongeluk …
Twee ernstige motoronglukke het Dinsdagoggend 17 Mei in Vanderbijlpark plaasgevind. Die tweede een het net na 06:00 op die Golden Highway net voor die N1 plaasgevind. Twee mense is dood en twee beseer in die ongeluk waarin ‘n VW Polo, Hyuandai en Izuzu bakkie betrokke was. Nooddienste en polisie is op die toneel. In nog ‘n ongeluk ongeveer 06:00 op die kruising van Delfos en Daimler het ‘n voertuig gerol. Dit is nog onbekend of daar enige beserings is. Foto’s: Jannie du Plessis.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!









