Local newsNewsNews

Man gesoek oor skootrekenaars

AfriForum Vanderbijlpark se veiligheidspan vra die publiek om op die uitkyk te wees vir 'n vermeende rekenaardief.

AfriForum Vanderbijlpark se veiligheidspan vra die publiek om op die uitkyk te wees vir ‘n vermeende rekenaardief.

Die persoon wag glo tot dit baie besig is by ‘n skool, bv. wanneer die skool uitkom en daar baie voetgangerverkeer is. Hy sluip dan ongemerk by kantore in en steel skootrekenaars (“laptops”)

Hy is ‘n bruinman, vermoedelik so iets in sy dertigs. Hy word met verskeie rekenaardiefstalvoorvalle by skole verbind. Die mees onlangse geval was by Laerskool Eligwa.

Indien die persoon gewaar word, skakel asb. dadelik die SAPD. Navrae kan gerig word aan afriforumvdb@gmail.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button