VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit is weer die Intervarsity Pensteekkampioen. Dit volg nadat hy Saterdag op die Vaaldriehoekkampus stof in die oë van die Universiteit van die Vrystaat en die Vaal Universiteit van Tegnologie geskop het. Dit is die derde jaar wat die byeenkoms plaasvind en die tweede keer dat NWU die kroon dra.
Ruiters jonk en oud van regoor die land het Saterdag op die Vaaldriehoekkampus van die Noordwes-Universiteit in Vanderbijlpark toegesak om aan een van die grootste Pensteek-klubkampioenskappe in die land deel te neem. Foto: Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit is weer die Intervarsity Pensteekkampioen.
Dit volg nadat hy Saterdag op die Vaaldriehoekkampus stof in die oë van die Universiteit van die Vrystaat en die Vaal Universiteit van Tegnologie geskop het. Dit is die derde jaar wat die byeenkoms plaasvind en die tweede keer dat NWU die kroon dra.