SportSport

Pensteek-pret by NWU Vaal

  VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit is weer die Intervarsity Pensteekkampioen. Dit volg nadat hy Saterdag op die Vaaldriehoekkampus stof in die oë van die Universiteit van die Vrystaat en die Vaal Universiteit van Tegnologie geskop het. Dit is die derde jaar wat die byeenkoms plaasvind en die tweede keer dat NWU die kroon dra.

 

VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit is weer die Intervarsity Pensteekkampioen.
Dit volg nadat hy Saterdag op die Vaaldriehoekkampus stof in die oë van die Universiteit van die Vrystaat en die Vaal Universiteit van Tegnologie geskop het. Dit is die derde jaar wat die byeenkoms plaasvind en die tweede keer dat NWU die kroon dra.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button