NewsNews

Vrou raakgery in Vanderbijlpark

‘n Tragedie het vanmiddag net na die Rossini Boulevard en Barrageweg kruising in Vanderbijlpark afgespeel toe ‘n voetganger raakgery is. Noodpersoneel van ER24 en Netcare 911 het die vrou op die toneel behandel, maar haar beserings was ernstig en sy moes na die Chis Hani Baragwanath hospitaal gevlieg word vir verdere behandeling.   Kyk video …

‘n Tragedie het vanmiddag net na die Rossini Boulevard en Barrageweg kruising in Vanderbijlpark afgespeel toe ‘n voetganger raakgery is.

Noodpersoneel van ER24 en Netcare 911 het die vrou op die toneel behandel, maar haar beserings was ernstig en sy moes na die Chis Hani Baragwanath hospitaal gevlieg word vir verdere behandeling.

 

Kyk video hier:

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button