Local newsNewsNews

“Unthinkable” ‘n film vir oud en jonk – VIDEO

Jannie du Plessis VANDERBIJLPARK. – Vir ons alledaagse mense is mensehandel net iets wat op televisie gesien word maar is egter ‘n werklikheid wêreldwyd en in ons eie land. “Unthinkable” is ‘n kort film wat handel oor mensehandel en is die afgelope  naweek by die Crossroads Trauma en Gemeenskapssentrum op Vanderbijlpark verfilm. Dis die eerste film …

Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. – Vir ons alledaagse mense is mensehandel net iets wat op televisie gesien word maar is egter ‘n werklikheid wêreldwyd en in ons eie land.

“Unthinkable” is ‘n kort film wat handel oor mensehandel en is die afgelope  naweek by die Crossroads Trauma en Gemeenskapssentrum op Vanderbijlpark verfilm. Dis die eerste film van sy soort in Suid Afrika. Die grootste gedeelte van die film is hier geskiet terwyl verfilming ook op Sondag 5 en Maandag 6 Junie in die Johannesburg area gedoen is.

Die vervaardigers is Dan Akinlolu en sy span van Media Navigation. Die beoogde vrystelling van “Unthinkable” is gedurende die week van 3 tot 8 Oktober 2016 wat ook die nasionale bewusmakingsweek teen mensehandel in ons land is. Hier is ‘n vinnige kykie na die verfiming van “Unthinkable”.

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button