Local newsNewsNews
Karwag met wapen gedreig – voertuig gesteel (Video onderhoud)
Jannie du Plessis VANDERBIJLPARK. – ‘n Karwag wat diens doen by van Rijn plein se parkering op die dorp is Maandag 6 Junie ongeveer 10:00 die oggend met ‘n vuurwapen gedreig toe rowers in ‘n silwer Polo ‘n vrou se Toyota Corolla gesteel het. Niemand is ernstig beseer nie behalwe dat die karwag ‘n klap deur …

Jannie du Plessis
VANDERBIJLPARK. – ‘n Karwag wat diens doen by van Rijn plein se parkering op die dorp is Maandag 6 Junie ongeveer 10:00 die oggend met ‘n vuurwapen gedreig toe rowers in ‘n silwer Polo ‘n vrou se Toyota Corolla gesteel het. Niemand is ernstig beseer nie behalwe dat die karwag ‘n klap deur die gesig gekry het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



