NewsNews

Negejarige vermoor in Vanderbijlpark

VANDERBIJLPARK. – Die SAPD en hul forensiese eenheid is tans op die toneel in Helena Lochnerstraat waar ‘n negejarige dogtertjie vanoggend vermoor is. Die voorval het in die woonstelblok waar sy saam met haar ma gewoon het, gebeur. Meer besonderhede in volgende week se Vaalweekblad.

VANDERBIJLPARK. – Die SAPD en hul forensiese eenheid is tans op die toneel in Helena Lochnerstraat waar ‘n negejarige dogtertjie vanoggend vermoor is.

Die voorval het in die woonstelblok waar sy saam met haar ma gewoon het, gebeur.

Meer besonderhede in volgende week se Vaalweekblad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button