NewsNews
Negejarige vermoor in Vanderbijlpark
VANDERBIJLPARK. – Die SAPD en hul forensiese eenheid is tans op die toneel in Helena Lochnerstraat waar ‘n negejarige dogtertjie vanoggend vermoor is. Die voorval het in die woonstelblok waar sy saam met haar ma gewoon het, gebeur. Meer besonderhede in volgende week se Vaalweekblad.

VANDERBIJLPARK. – Die SAPD en hul forensiese eenheid is tans op die toneel in Helena Lochnerstraat waar ‘n negejarige dogtertjie vanoggend vermoor is.
Die voorval het in die woonstelblok waar sy saam met haar ma gewoon het, gebeur.
Meer besonderhede in volgende week se Vaalweekblad.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



