Local newsNewsNews

70 Jarige man vermoor op kleinhoewe – VIDEO

VANDERBIJLPARK. – ‘n 70 Jarige man is vermoedelik Vrydagaand 10 Junie vermoor op sy Sassobyl kleinhoewe net buite Vanderbijlpark. Die polisie het sy voertuig in Muvango gevind en nadat die registrasie opgevolg is, het die polisie na sy woning gegaan waar hulle die garagedeur en huis oopgevind het. Die man is in die huis gevind met …

VANDERBIJLPARK. – ‘n 70 Jarige man is vermoedelik Vrydagaand 10 Junie vermoor op sy Sassobyl kleinhoewe net buite Vanderbijlpark.

Die polisie het sy voertuig in Muvango gevind en nadat die registrasie opgevolg is, het die polisie na sy woning gegaan waar hulle die garagedeur en huis oopgevind het. Die man is in die huis gevind met twee kopwonde. Lees VAALWEEKBLAD 15 JUNIE vir meer besonderhede.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button