Klein Michelle se begrafnis – VIDEO: Jannie du Plessis (Mooivaal Media)
VANDERBIJLPARK – Leerlinge van laerskool Eligwa, vriende en familie van klein Michelle Koekemoer (9) het Vrydag 17 Junie afskeid geneem van haar nadat sy sowat ‘n week gelede wreedaardig vermoor is. Ds. Van Wyk het in die NG Gemeente Suid die diens behartig nadat mamma Soniya Koekmoer en familielede haar die kerk ingedra het. By …

VANDERBIJLPARK – Leerlinge van laerskool Eligwa, vriende en familie van klein Michelle Koekemoer (9) het Vrydag 17 Junie afskeid geneem van haar nadat sy sowat ‘n week gelede wreedaardig vermoor is.
Ds. Van Wyk het in die NG Gemeente Suid die diens behartig nadat mamma Soniya Koekmoer en familielede haar die kerk ingedra het. By die Vanderbijlpark bergraafplaas het pa Tewis, haar half broers Shawn en Kevin, haar oupa en ooms haar na die graf gedra waarna is sy ter ruste gelê is.



