CommunityLocal newsNewsNews

Chaos op R59 (update)

Vaalweekblad has received reports of a protest taking place on the old Johannesburg and Klipriver road near BSI steel. The road has been closed, we suggest all driver's to please avoid this area and take an alternative route.

RANDVAAL. – Die R59-snelweg tussen Johannesburg en die Vaaldriehoek wat vanoggend vir ‘n geruime tyd vir verkeer gesluit was, is weer oop. Motoriste word egter versoek om steeds bedag te wees wanneer hulle die betrokke pad gebruik.

Chaos het vroeg vanoggend ontstaan toe ‘n groep betogers die pad met klippe en brandende bande versper het.

Kapt. Kay Makhubela, provinsiale polisiewoordvoerder het gesê die rede vir die betogers se optrede is omdat hulle behuising wil hê.

Motoriste is toe gevra om die gebied te vermy en alternatiewe roetes te gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button