EntertainmentEvents

Vaalotters 4×4-klub

Die Vaalotters 4x4 Ryers verwelkom enige 4x4 eienaar en gesin om deel te word van die klub. Die klub probeer een maal per maand om 'n 4x4 roete te ry om sodoende die hele gesin, die natuur te laat geniet, asook om jou 4x4 beter te leer ken.

Die Vaalotters 4×4 Ryers verwelkom enige 4×4 eienaar en gesin om deel te word van die klub. Die klub probeer een maal per maand om ‘n 4×4 roete te ry om sodoende die hele gesin, die natuur te laat geniet, asook om jou 4×4 beter te leer ken.

Die klub se volgende vergadering is op 16 Julie. Enige balangstellendes kan hulle kontak: Adam van Aswegen by 078 4570 952, Rudi van Aarde 083 6082 504 of Gys Potgieter 073 7020 137. Die klub se leuse is: Die natuur is ons speelplek en ons voertuie ons trots.

Related Articles

 
Back to top button