NewsNewsSportSport

Munisipaliteit val in hul eie gat

VEREENIGING. - Met die swaar reën wat sedert gister toegesak het is dit nog moeiliker om die duisende slaggate op ons paaie te sien.

VEREENIGING. – Met die swaar reën wat sedert gister toegesak het is dit nog moeiliker om die duisende slaggate op ons paaie te sien.

 

Werknemers van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit is nou ook een van die ‘gelukkige’ motoriste wat skade as gevolg van slaggate opgedoen het. Dié munisipale voertuig is vandag in Edwardstraat opgemerk, waar dit deur een van die groot slaggate tot stilstand ‘gedwing’ is…

 

Hoe gaan die bekende gesegde… As jy nie wil hoor nie, moet jy maar voel.

IMG-20160726-WA0014 IMG-20160726-WA0013 IMG-20160726-WA0015

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button