NewsNews
Rye raak langer by die minuut
Meyerton. – Dit gaan sommer lekker gesellig by die stempunt by Rothdene Stadsaal. Ten spyte van die vreeslike lang ry maak die reuk van worsrolletjies en koffie dit beslis die moeite werd. Die DA, ANC, EFF en VF+ is daar hard aan die werk om die verkiesing seepglad te laat verloop

Meyerton. – Dit gaan sommer lekker gesellig by die stempunt by Rothdene Stadsaal.
Ten spyte van die vreeslike lang ry maak die reuk van worsrolletjies en koffie dit beslis die moeite werd.
Die DA, ANC, EFF en VF+ is daar hard aan die werk om die verkiesing seepglad te laat verloop

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



