NewsPhoto GalleriesSportSport

Giant King en Wonderboy looi teenstanders

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoekse boksers Ruann Giant King Visser en Bongani Wonderboy Mahlangu het Vrydagaand by die Emerald en Casino hulle onderkskeie boksgevegte gewen. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig en nog aksiefoto’s 

IMG_9929 (Large)
Ruan Visser (middel) saam met sy afrigtingspan na sy sege Vrydagaand in Vanderbijlpark. Die span is van links: Osborne Machimana (skermmaat en SA Swaargewigkampioen), Assie van Asgeweg (kondisionerings-afrigter) en Soon Botes (afrigter).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button