NewsNews

Dood na mangeloperasie: Dokter weer in hof

Die langverwagte hofsaak waar 'n narkotiseur van Vereeniging tereg staan op strafbare manslag word vandag in die Vereeniging streekhof voorgesit.

download
Juandré Bennett

Dr. Deon Kotze het vroeër skuld erken na klein Juandré Bennett oorlede is weens ‘n oordosis narkose toe sy mangels in die Mediclinic Vereeniging op 3 Mei 2012 uitgehaal is. Hou gerus ons webblad dop om op hoogte te bly van die hofverrigtinge.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button