NewsNewsUpdate

Dood na mangeloperasie: ‘Hy is ook getraumatiseer’

Dr. Louise Olivier, industriële sielkundige, sê dr. Deon Kotze het sy passie vir sy werk verloor na die dood van Juandré Bennett.

Dr. Louise Olivier, industriële sielkundige, sê dr. Deon Kotze het sy passie vir sy werk verloor na die dood van Juandré Bennett. Sy sêhy het hom sosiaal ontrek en hy is ook getraumatiseer. Sy meen korrektiewe diens sal ‘n gepaste straf wees.

Die hofverrigtinge sal more voortgaan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button