Lifestyle

Maatsoekers

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.   *Ek is n man ek …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek.

LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

 

*Ek is n man ek is 47 jaar oud ek is op soek na damas van af 40-47 wat liefde waardeur en eerllik is. 063 341 9488.

 

*Ek soek vrou en lief kinders en kom ons meet en uiteet en uitgaan en dans en kuier mense en braai en vrou moet 35 tot 45 asb my add whatsap 062 347 1334 en ons kan dans.

 

*Ek is nuut in meyerton soek vriendin of geselskap as daar iemand is. 061 483 3340.

 

*Dames ek soek n vrienden tussen 55-65 en tussen 55-60kg kan my whatsapp by 076 145 6151.

 

*Dames soek n vriendin tussen 50-65jr en gewig tussen 50-60kg. 071 622 8651.

 

*Dalina Strydom. Ek is 76 jaar n weduwee ek op soek na mans vriende vir ontmoeting wat ook aleen is tusen 65 en 80 my telefoon no is 074 446 0586 hule kan whatsapp of sms of bel. Ek nog op en waker lis vir die lewe en als.

 

*Is jy alleen en eensaam? Ek is op soek na n netjiese en onafhanklike dame bo 50 vir ontmoeting met die oog op n vaste verhouding. Nie rook of drink nie, verkieslik ook geen diere nie, moet ook lief wees vir musiek, dans en die buitelewe soos kamp in n karavaan skakel my op WhattsApp 079 818 3295.

 

*Dame ouer as 45 tot 65 is wat geselsskap soek.moet nog lus wees vir lewe en vol lewe neeldcps@live.com.

 

*Ek is op soek na iemand wat na my kan omsien en vir my kan op pas ek is n pensionaris wat na my kan kyk want ek brein ge streem ek kan nie werk nie ek kry sassa dit is nie baie nie dit is hoekom ek iemand soek as daar iemand wat vir my wil he ek kan ge kontak word op die nommer 076 433 5771 asblef dames van 48 tot met 52 jaar ek gaan dit waar deer egnieg tyt in die dag dames.

 

*Ek soek afrikaanse meisies van 32-33 jaar oud naby germiston/elsburg om my te whatsapp by 0767847105 ek het baie liefde om te gee my naam is johan.

 

*Im a singel dad 2boys. 40 divoce. vdbpark. look for a anest women love out doors and kids. Age be twen.30 40. women only please.whatapp me. 074 077 4000.

 

*Eensame lady is op soek na haar pot se deksel. waar is die opregte mature mans wat singel is as jy hou van buitelewe, dans, kamp, braai en grustelik is met goeie hart en nie gek skeur nie of voor gee jy is iemand wat jy nie is nie en goeie pesoonlikheid het kan ons ontmoed. Geen getroude mans nie 083 553 3245. Vat my op n date en ons kyk mans 40 tot 65.

 

*Ek is n male 31, nog nooit getroud, geen kinders, is mal oor diere, musiek ens. Ek gaan kerk rook ma drink nie. Ek is huislik en n een vrou man, ek het bruin oë, bruin hare, stewig gebou, ek is verstandelik en het nie geleerdheid nie ma is ligaamlik normaal en soek ook net geselskap, liefde en graag n vrou in my lewe, ek verkies n eerlike vrou en betroubaar en uiterlikke tel nie by my nie. tuss 35 tot 45 my nr 079 034 0559 en kan dit v whats app ook gebruik word.

 

*Ek is n weenaar 67 jaar jonk opsoek na dames geselskap. Ek rook en drink nie woon in Randfontein. 082 336 9377.

Related Articles

 
Back to top button