Local newsNewsNewsPhoto GalleriesSportSportSportSponsored

Transvalia maak rugby-geskiedenis

VANDERBIJLPARK. – Vaalweekblad het Woensdag by die Hoërskool Transvalia gaan inloer. Die skool staan op die drumpel om verder rugby-geskiedenis te maak. Dit is die eerste keer ooit dat ‘n Vaaldriehoekse skool drie spanne (o.14, o.15 en o.16) in die eindstryd van die Beeldtrofee het. Valia se vorige Beeldtrofee welslae: 2011: o.16 Beeldtrofee-wenner 2012: o.16 …

VANDERBIJLPARK. – Vaalweekblad het Woensdag by die Hoërskool Transvalia gaan inloer. Die skool staan op die drumpel om verder rugby-geskiedenis te maak. Dit is die eerste keer ooit dat ‘n Vaaldriehoekse skool drie spanne (o.14, o.15 en o.16) in die eindstryd van die Beeldtrofee het.

Valia se vorige Beeldtrofee welslae: 2011: o.16 Beeldtrofee-wenner

2012: o.16 Beeldtrofee-wenner

2013: Eerste span Beeldtrofee-wenner

2015: o.14 Beeldtrofee-wenner

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button