CommunityEntertainmentEventsLifestyleLocal newsNews

Bedrywige dag in die gat

VANDERBIJLPARK. – Inkopies op ‘n Saterdag aan die einde van die maand is vir elke een ‘n kopseer met lang rye en vol winkels. Die Riverside winkelsentrum of “die gat” soos meer alom bekend is was Saterdag  3 September ‘n miernes van bedrywighede. ‘n Mens kon skaars plek kry om te parkeer om nie eers te …

VANDERBIJLPARK. – Inkopies op ‘n Saterdag aan die einde van die maand is vir elke een ‘n kopseer met lang rye en vol winkels.

Die Riverside winkelsentrum of “die gat” soos meer alom bekend is was Saterdag  3 September ‘n miernes van bedrywighede. ‘n Mens kon skaars plek kry om te parkeer om nie eers te praat van die lang toue by die verkoopspunte. Met Mica hardeware wat ‘n groot promosie aangebied het en verskeie uitstaller buite gehad het, het dit menige winskopie-jagters gelok.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button