NewsNews

Vier voertuie in ongeluk

VANDERBIJLPARK. – Vier voertuie was gistermiddag 14 September in ‘n ongeluk betrokke op die kruising van Barrageweg en Rossini Boulevard. Die ongeluk het net na 17:00 gebeur en klaarblyklik het een voertuig die robot verontagsaam en teen ‘n ander gebots wat op sy beurt teen twee ander voertuie tot stilstand gekom het. Net een persoon …

VANDERBIJLPARK. – Vier voertuie was gistermiddag 14 September in ‘n ongeluk betrokke op die kruising van Barrageweg en Rossini Boulevard.

Die ongeluk het net na 17:00 gebeur en klaarblyklik het een voertuig die robot verontagsaam en teen ‘n ander gebots wat op sy beurt teen twee ander voertuie tot stilstand gekom het. Net een persoon is vir ligte beserings deur Netcare 911 behandel. Die ongeluk was tussen ‘n Ford, Peugeot, Toyota Yaris en ‘n Toyota Tazz. Verkeer was vir ‘n geruime tyd ontwrig.

634A9418 (Medium) 634A9403 (Medium) 634A9400 (Medium) 634A9399 (Medium) 634A9397 (Medium)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button