NewsNews
Viswater-rowers vasgetrek
VILJOENSDRIFT. – Drie verdagtes is weens die moord en roof van die vier mense wat sowat twee weke gelede wreedaardig langs die viswaters aangeval is, in hegtenis geneem. Vaalweekblad het vroeër berig dat Freddie Barnard in die hospitaal aan sy beserings beswyk het, terwyl die ander drie, Anna, Barbara en André die voorval oorleef het. …

VILJOENSDRIFT. – Drie verdagtes is weens die moord en roof van die vier mense wat sowat twee weke gelede wreedaardig langs die viswaters aangeval is, in hegtenis geneem.
Vaalweekblad het vroeër berig dat Freddie Barnard in die hospitaal aan sy beserings beswyk het, terwyl die ander drie, Anna, Barbara en André die voorval oorleef het.
* Lees die volledige berig in volgende week se Vaalweekblad.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



