NewsNews

Een kritiek en twee ernstig beseer in botsing – Vereeniging

Dié ongeluk het gisteraand (26 September) omstreeks 18:30 op die Houtkop/Ou Johannesburgpad-kruising in Vereeniging plaasgevind.

Die presiese oorsaak van die botsing is nog onbekend. ER24, Netcare911 en ander ambulansdienste was op toneel, sowel as die brandweer, die polisie en verkeersafdeling. Een pasiënt is in ‘n kritieke toestand deur ER24 na Vereeniging Mediclinic vervoer.

Nog twee pasiënte, wie se toestand ernstig maar nie kritiek was nie, is na die Vereeniging/Kopanong-hospitaal geneem.

 Foto's: Chris Smuts.
Foto’s: Chris Smuts.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button