CommunityNewsNews

Plaaslike dokter in hof na dood van meisie – Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. - Twee jaar nadat ‘n jong meisie op die operasietafel in die Vanderbijlpark Mediclinic gesterf het op 4 November 2014, is die staat reg om in ‘n baie hoë profiel saak, ‘n plaaslike dokter te vervolg.

VANDERBIJLPARK. – Twee jaar na ‘n jong meisie op die operasietafel in die Vanderbijlpark Mediclinic gesterf het, is die staat gereed om ‘n plaaslike dokter te vervolg.
Dit word as ‘n baie hoë-profiel saak beskou. Sy is op 4 November 2014 dood. Die dokter wat by die Vanderbijlpark Mediclinic praktiseer, het Vrydag 7 Oktober in die plaaslike Landdroshof verskyn nadat hy deur die staat gedagvaar is.
LEES MEER IN VAALWEEKBLAD WOENSDAG 12 OKTOBER – Jannie du Plessis

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button