News
Voetganger op R59 dood
MEYERTON. - 'n Voetganger is gisteraand net voor agt op die R59 doodgery.

Die voorval het voor die Johan le Roux-afrit plaasgevind.
Daar was twee volwassenes en twee kinders in die voertuig, maar hulle het gelukkig geen beserings opgedoen nie.
Midvaal Brandweer was vinnig op die toneel.
* Motoriste word gevra om op die uitkyk te wees vir voetgangers wat oor die snelweg beweeg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



