Local newsNews

‘My familie is weg’

VEREENIGING. - Die eerste getuie in die Du Preez-moordverhoor, konstabel Chapatso van die Vanderbijlpark-polisie wat eerste op die toneel was, se kruisondervraging word na middagete hervat.

Volgens konstabel Chepatso is hy omstreeks 04:15 na die toneel ontbied. Du Preez se eerste woorde aan hom was: “My gesin is weg, kom ek gaan wys jou.” 

Kontabel Chepatso getuig dat Du Preez kalm was en nie gehuil het nie.

Du Preez het vir kontabel Chepatso gesê hy was in die motorhuis besig toe hy skote hoor. Hy het een inbreker in die gang gekry en met hom begin stoei, waarna nog twee bygekom het

Du Preez sit met sy hand onder sy ken en luister aandagtig terwyl hy notas maak. 

Die hof sal om 14:00 hervat.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button