News
Valia se matrieks van 1981 hou reünie
Die 35-jaar reünie van Hoërskool Transvalia se klas van 1981 is vroeër die maand in Vanderbijlpark gehou.
//
Die 1981 matrieks van Hoërskool Transvalia het Saterdag 1 Oktober hul 35 jaar reünie by die skool se klubhuis gehou. Met ‘n Hippie-tema het die span, waaronder ‘n hele paar bekendes hier in Vanderbijlpark, behoorlik fees gevier. Die groep se ouderdomme wissel tussen 52 en 53 jaar, waarvan sommige al ‘n leeftyd in die dorp woon. Sommige oud-leerlinge het vanuit die Kaap en ander dele van die land gekom om saam te kuier. Foto: Jannie du Plessis
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



