Photo GalleriesSportSportSport
Hoë oktaan aksie by Kyalami
JOHANNESBURG. – Die nuwe Kyalami is vroeër vandeesmaand met ‘n motorfees geopen. Die renbaan is in 2014 deur Toby Venter, hoofuitvoerende beampte van Porsche Suid-Afrika op ‘n veiling gekoop. Na ‘n lang afwesigheid ban brullende motorfietse en karre het die uitgehongerde publiek op die renbaan toegesak. Kampstoele en sambrele het soos padastoele opgeskiet en braaivleisvure …
JOHANNESBURG. – Die nuwe Kyalami is vroeër vandeesmaand met ‘n motorfees geopen. Die renbaan is in 2014 deur Toby Venter, hoofuitvoerende beampte van Porsche Suid-Afrika op ‘n veiling gekoop. Na ‘n lang afwesigheid ban brullende motorfietse en karre het die uitgehongerde publiek op die renbaan toegesak. Kampstoele en sambrele het soos padastoele opgeskiet en braaivleisvure met iets kouds in die hand was oral te sien. Vaalweekblad se vryskutfotograaf Malinda de Jager het die aksie met haar lens gaan vasvang.





















