EntertainmentLifestyleNewsPhoto Galleries
CSF Musiekfees 5 Nov 2016 – Groep 1
Die Community Support forum het vandag, Saterdag 5 November, 'n plesierige musiekfees ten bate van bejaardes en weeskinders aangebied.

Ondanks die reën het honderde besoekers vandag saam kom kuier by die Community Support Forum se heerlike musiekfees by die Centorions Motorfietsklub se klubhuis in Vanderbijlpark.
Die kunstenaars het op-en-wakker musiek verskaf wat die voete behoorlik laat jeuk het. Daar was ook meer as genoeg eet- en drinkgoed.
Dankie CSF vir ‘n heerlike dag!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!












