Vacancies

Werksoekers 9 November 2016

Werksoekers 9 November 2016

Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do.
SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers!

* I am looking a job in the Vaal, any work. 078 101 6765

* I am looking for a job, domestic work. 060 388 6143.

* Charmaine wat laasweek in werkers-hoek ‘n boodskap geskryf het. Baie dankie vir jou vriendelikheid. Wendy.

* Die dame wat my geskakel het van Rothdene, sal u my weer skakel? Elsa. 079 621 2193.

* Ek is 48-jarige man met ‘n gesin, soek enige werk, al twee jaar sonder werk. Bly in Vereeniging. 082 530 0829.

* Ek is 53 jaar, dringend op soek na werk as tuisversorger, kan nie mense optel nie, Maan tot Vry, vanaf Januarie, in Vanderbijlpark. Erika. 076 253 7437.

*Ek is op soek na betroubare, hardwerkende huishulp met verwysings asb? Moet Afrikaans kan praat, ouer as 45 en ook bereid wees om in te slaap, Maandag tot Vrydag. Ons bly op Buyscelia kleinhoewes. 072 124 2277.

* Ek is op soek na enige werk, ek is 20 ek het ‘n kind, hy is ‘n jaar oud. 081 489 8690.

* Gekwalifiseerde slaghuis bestuurder is dringend op soek na werk. Sal waardeer as die een wat bereid is om hom werk te gee, sal help met meubelvervoer, hy’t jare vir Checkers gewerk. Hy is nou in Natal, jul sal nie spyt kry, hy’s ‘n harde werker. Dis sy ma van amper 86. Help asb? 079 503 6862. Ben.

* Ek is ‘n 47-jarige man op soek na werk. Het meganiese ondervinding. Ek is lojaal, hardwerkend en kan sonder toesig werk. 074 968 2208.

* My name is Ben Kgarudi, I’m looking for a job as a driver, I have code 10 and pdp. 083 394 6996.

* My name is Chenke, a lady aged 29, I’m looking for a housekeeping domestic job with 3 years of experience and contactable refrences, I’m hardworking, trustworthy, fast learner and also able to work without supervision, I’m available to start anyday. 060 332 1356.

* My naam is Magdeline ek soek werk huishulper, ek is 44 jaar oud. 073 953 8262.

* My name is Thapelo Mofokeng, I’m looking the job for petrol attendent, got 5 years expierence I know to creat the customer but I like to say any kind of job I can do it course money is the same. 073 963 2045.

* My name is Lydia Shezi Im 33 yrs old. Im looking for a job in Vanderbijlpark. 063 184 9866.

* My name is Dinah I’m 28 years old, looking for domestic work, I’m staying at Sebokeng. 071 723 5240.

* I’m looking for full-time job, receptionist, administrator, finance clerk, stores controller or buyer. I have over 13 yrs experience. Sarah. 073 605 5266.

* Ek is op soek na werk as ‘n portier in Vereeniging of Sebokeng hospitaal as daar enige van die plekke is wat so plek oop het kan hulle my, Jaco Lategan kontak by 079 770 6911. Ek het nie ‘n kar of bestuurder lisensie nie.

* Boilermaker, fixing bikes. 063 525 6476.

* 64-jarige man soek na werk in Sasolburg. 082 394 0202. Handyman of opsigter werk.

* Ek is ‘n 45-jarige man, op soek na werk. Het ondervinding in restaurant bestuur, en alles wat daarmee gepaard gaan.
Het ook baie jaar in n aankope (procurement) kantoor gewerk. Aankope, kwotasies, fakture, verskaffers, kliënte onderhandeling ens. Afrikaans, Engels en Portugees magtig. 072 551 6114.

* Man 44 dringend op soek na enige werk is bereid om enige iets te doen. Corrie. 082 462 6552.

* Ek’s Elsa, 51 jaar oud, blank, soek asb dringend werk – huis skoonmaak, versorgingswerk of tuinwerk. 074 682 9640.

* Martha. I am looking for a domestic work for Tuesday and Saturday. 078 724 7731.

* My naam is Emily. Ek soek kombuis werk assembief, ek bly in Sebokeng. 073 136 6350.

* My naam is Martha, ek soek tuisversoging werk, ek is 42 jaar, ek is harde werker, ek soek inslaap, ek kan goed Afrikaans praat. 073 572 9454.

* My name is Lolo, I am 34 yrs, looking for job domestic job sleeping in or out. 072 414 3854.

* Nikiwe Ngcongo, age 32, Vereeniging. Passed grade 12, AA Degree in Admn, Driving License Code C1. Looking for Office, general work or cleaning. 078 851 2243.

* Soek werk, 2OJ ondervinding in petrol en dieselvoertuie het kode 14 EC met pdp lowbed tipper long distance. Sasolburg. 078 027 4227.

Job seekers, Werksoekers
Job seekers, Werksoekers

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button