CommunityNewsNews

Groot donasie vir KANSA

VEREENIGING. - ‘n Groot eer het die Kankervereniging van die Vaaldriehoek (KANSA-Vaal) te beurt geval toe hulle ‘n donasie van R5 000 ontvang het.

//

Sowat 65 mense het vanjaar die Badplaastoer vir bejaardes meegemaak en daar het hulle gewoeker om geld in te samel.
“Elkeen moes iets saambring en ons het ‘n karnavaldag en verkope gehou. Daar is selfs ‘n kombers vir R1 200 uitgeloot,” sê Marietjie van der Walt van die Sasolburg Badplaas-toergroep en die brein agter dié toer.
Hulle wou graag terugploeg in die gemeenskap en het met die idee vorendag gekom om geld in te samel aan aan KANSA te skenk.
Dit was die 19de jaar wat die toer plaasgevind het en elkeen het dit baie geniet.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button