CommunityNewsNews

Kyk net hoe lyk die pad!

Een van Vaalweekblad se lesers het vanoggend die volgende foto vir ons gestuur:

Motoriste word gevra om baie versigtig te bestuur wanneer hulle van die Ascot on Vaal-pad gebruik maak.

Die pad lyk baie sleg en dit is uiters gevaarlik om ander voertuie hier verby te steek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button