Leana sê dankie vir hulp by CSF-musiekdag
Leana Gough-Killick bedank die publiek, sakeondernemings, organisasies en kunstenaars wat almal meegewerk het aan die dag se sukses. Die wins uit die dag gaan gebruik word om 'n Kers-partytjie aan minderbevoorregte bejaardes en kinders in die Vaaldriehoek te gee.
Vanderbijl Ster berig vandag oor die Community Support Forum se musiekfees, wat vroeër die maand by die Centurions Motorfietsklub aangebied is.
Ongelukkig was daar nie genoeg ruimte in die koerant om almal te bedank nie, dus bedank Leana Gough-Killick van die CSF almal wat hulle gehelp het om ‘n sukses van die dag te maak, hier:
Die 17 Kunstenaars: Charles Rudd, Pine Pienaar, Cobus Coetzer, Johan van Der Merwe, Welmarie Erasmus, Ampie en Herbie, Charlene Collett, Rian Ungerer, Quintin van Eyk, Jackie Horne, Esmond, Evie Nel, Truidie en Allen en Frans van Aswegen.
Dan ook:
Johan vd Merwe
Ciska Meyer
Combrink & Associates
Arnold van Auto Works Vaal
Ossies Bike & Car
Tractor Parts New & old
Annelize en Rob Meeding
Belinda van The Guest house
Jens Flowers
Fab Nails
Nail-licious
Buks Gough
Aletta Gough
Elsie Gough
Isabella de Jager
Centurions MC Vaal
Happy Kidz Jumping Castles
Pastoor Ingrid Roos
CW5/6 Nightwatch Freddie-hulle wat die bus vir my opgepas het
Die Nasionale Bloeddiens en al die mense wat kom skenk het
Baie dankie ook aan almal wat die dag kom ondersteun het.
MooiVaal Media, Ster & Vaalweekblad vir die publisiteit voor en na die geleentheid.
“As ons iemand uitlos, Dankie aan elkeen!” sê Leana.



