CommunityNewsNews

Hoe is ao. Michelle Stephenson vermoor?

VANDERBIJLPARK. - Die gemeenskap is in rou gedompel oor die skielike dood van ao. Michelle Stephenson.

Die polisie en forensiese spanne is steeds besig om die toneel vir meer leidrade te fynkam.

Inligting dui daarop dat dit moontlik ‘n huisrooftog was.

Michelle is deur haar buurman en twee kollegas op haar bed dood aangetref.

Sy is vermoedelik verwurg.

Lees die volledige berig in môre se Vaalweekblad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button