CommunityNewsNews

Groot ongeluk by Magic Lawns

VEREENIGING. - Motoriste word gevra om die area by die Magic garden Centre te vermy.

‘n Groot ongeluk het so rukkie gelde daar, op die hoek van Zealaan en Ou Johannesburgweg, plaasgevind.

‘n Verkeerslig het bo-op een van die voertuie wat in die ongeluk betrokke was, geval.

Owerhede is op die toneel.

Meer besonderhede is nog nie aan Vaalweekblad bekend nie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button