CommunityNewsNews

Een dood, nege beseer in ongeluk

Een persoon is dood en nege ander beseer in 'n motorongeluk wat vanoggend op die R421 naby Impalaweg in Witpoortjie aan die Wes-Rand plaasgevind het.

‘n Bakkie en minibus het met mekaar gebots. Die bestuurder van die bakkie is op die toneel dood verklaar.

Die ongeluk het vir erge verkeersvertragings gesorg en motoriste moes alternatiewe roetes gebruik om by hul onderskeie bestemmings uit te kom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button