
Dit volg na die tragiese skietdood van Victor op 7 Mei naby Manhattans in Drie Riviere-Oos.
Kloppers se pa, Andreas Kloppers, was aanvanklik ook in hegtenis geneem, maar die saak teen hom is teruggetrek.
Kloppers staan tereg op aanklag van moord, twee klagtes van aanranding met die opset om ernstig te beseer, die hantering van ‘n vuurwapen onder die invloed van alkohol, die rig van ‘n vuurwapen op ‘n persoon en poging tot regsverydeling.
Lees meer oor die voorval hier
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



