CommunityEntertainmentEventsLocal newsNews
Interkerklike gebedsdag teen misdaad
Gemeenskap bid saam teen misdaad na twee moorde in Vanderbijlpark in die afgelope weke.

‘n Interkerklike gebedsdag het ‘n rukkie gelede by die Centurions Motorfietsklub in Vanderbijlpark begin. Predikante, pastore en ander kerkleiers van verskeie kerke sowel as die publiek, bid hier saam teen misdaad in die gebied, en vra ook dat die Polisie se hande geseën en gesterk moet word in die uitvoering van hul take. Die dag is georganiseer deur Leana Gouch Killick en die Community Support Forum, saam met ander organisasies wat die projek ondersteun.
Foto’s: Chris Smuts
.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





