LetterNewsOpinions

Dankie vir storie oor Jessie

Leseres is dankbaar oor hondjie wat teruggevind is

Annetjie van Meyerton skryf:
Goeiedag, ag wat ‘n mooi storie in Vaalweekblad! Miljoene dankies aan almal wat gehelp soek het na Jessie en die uiteinde…. daardie gesigte spreek baie beslis boekdele, Daai blydskap wys net ontelbare liefde vir Jessie, Haar ou gesiggie ook – sal ha opsoen en dooddruk, sy is te pragtig. As daar maar net nog sulke mense orals is dan sal ons dierekinders nie so swaar kry nie. Louise en Louis MacPhearson, ons is saam met julle dankbaar jul honnekind is veilig by julle. Sterkte vorentoe en hou ons asb op hoogte.
Drukkies en soentjies vir Jessie.

Louis & Louise met Jessie Jessie 7 jessie 6 Jessie2

Jessie 3

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button