CommunityNewsNews

Die video sal jou hoendervleis gee

Pentatonix is 'n Amerikaanse a cappella-groep van Arlington, Texas, wat bestaan uit vyf sangers, Avi Kaplan, Scott Hoying, Kirstin Maldonado, Kevin Olusola, en Mitch Grassi.

Hulle weergawe van Mary Did You Know is beslis ‘n moet sien, veral nou wat ons reg maak vir die Kerstyd.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button