
Verskeie nooddienste het op die toneel gehelp. Die taxi het omgeslaan en die trok het op sy sy gelê. Niks kon vir die vrou en kind gedoen word nie en hulle is op die toneel dood verklaar.
Die ander ongeveer 15 pasiënte is na nabygeleë hospitale geneem vir behandeling. Chitra Bodasing Harduth – ER24 Woordvoerder.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




