CommunityNewsNews

Uil mannetjie waak by dooie wyfie

Uil mannetjie waak by dooie wyfie is Sasolburg.

SASOLBURG. – ‘n Gevlekte ooruil mannetjie het Vrydagaand gesit en treur by sy dooie wyfie na iemand haar raakgery het.

Een van Vaalweekblad se joernaliste het op die uil afgekom waar hy in die pad sit en nie eers aankomende verkeer het hom laat weg vlieg nie.

Hy het by die wyfie gesit wat doodgery is en steeds in die pad was.

Die uil spesie het glo net een lewensmaat en leef sowat 10 jaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button