CommunityNewsNews

Waterbesparings, maar waterlek kry nie aandag nie

VEREENIGING. - Inwoners word gevra om water te spaar, maar water word dag in en dag uit gemors omdat waterlekke nie reggemaak word nie.

‘n Waterpyp het sowat twee weke gelede in Jansenlaan, Peacehaven, gebars. Die water loop in die straat af en hoewel die probleem al verskeie kere aan Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit  gerapporteer is, is dit steeds nie reggemaak nie.

Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit kon nog nie vir kommentaar bereik word nie.

Volgens Nicolien de Waal het die waterpyp op twee plekke in dieselfde straat gebars.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button