EntertainmentLifestyleLocal newsPhoto Galleries
1). 2016 Matriekafskeidfoto’s – van Abbygail tot Angela
Inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Matriekafskeidwedstryd 2016. Die foto's is alfabeties gerangskik. Die wenners word binnekort bekendgemaak! Hou hierdie webwerf dop vir meer inligting!
Matrikulante wat ingeskryf het vir Vaalweekblad en Ster se groot jaarlikse Matriekafskeidwedstryd, soek op ons galleries na jou foto onder die letter van die alfabet waarmee jou of jou metgesel se naam begin. Vir enige navrae, stuur ‘n e-pos na rfichat@media24.com















