NewsNews
Reën vir die res van die jaar
VANDERBIJLPARK. - Met reën wat tans oor groot dele van die Vaaldriehoek val, kan vakansiegangers en tuisblyers nattigheid verwag tot na nuwejaar. Alhoewel die weerburo sê dat dit stelsematig gaan afneem verwag hulle dat dit nog so 30% kans het op reën oor die naweek.

VANDERBIJLPARK. – Met reën wat tans oor groot dele van die Vaaldriehoek val, kan vakansiegangers en tuisblyers nattigheid verwag tot na nuwejaar. Alhoewel die weerburo sê dat dit stelsematig gaan afneem verwag hulle dat dit nog so 30% kans het op reën oor die naweek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




