EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Veels geluk liewe Manie… en Bobby
Manie Jackson en Bobby Angel vier hul verjaarsdae saam-saam
Twee van Suid-Afrika se supergewilde musieksterre, Manie Jackson van die Vaaldriehoek, en Country-ster Bobby Angel, vier vandag (30 Desember) hul verjaarsdae. Bobby word vandag 80 en Manie 37. Vaalweekblad stuur hartlike gelukwensinge aan hulle!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



